Bruid

SARIE BRUID: Mooiste mooi fascinator

As jy ‘n fascinator as hooftooisel oorweeg, dra dit liefs by ‘n rok met eenvoudige lyne

Sy: Ivoorkleurige duchess-sy-satynrok met belt (R16 000), Liezel van Zyl. Fascinator van sagte laprose en kort hoede-net-sluier (R2 000), Liezel van Zyl. Armbadn met krale-detail (R230), Lovisa.

Hy: Swart-en-ligpienk potloodstreep-snyerspak (% 999), Shakur Olla. Wit hemp van katoen (895), Carducci 78. Grys patroondas van sy-mengsel (R995), Hugo Boss, Swart leerskoene (R1 995), San Marina.