Bruid

SARIE BRUID nóú beskikbaar

[box:full:grey:both]

Wat jy kan verwag in die nuwe SARIE BRUID:

[/box]

 Ons soek die sprankelendste bruidspaar van die jaar

Ons Bruidspaar van die jaar-wedstryd. Skryf nóú in!

58 allermooiste trourokke

58 Allermooiste trourokke

 14 Regte troues: Nicky & Roger Haynes

14 Regte troues propvol romanse & magic
  WEN: ‘n Ontwerpersrok van Gert van de Merwe
 Die nuutste trou-trends: Buitelug kapel Al die nuutste oor blomme, dekor, troukoeke & juwele
  Perfekte geur vir jou droomdag
   

* KYK OOK DEUR AL DIE INSKRYWINGS VIR SARIE BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR!

[box:full:grey:both]

GRATIS SAAM MET JOU NUWE SARIE BRUID IN CNA-TAKKE LANDWYD

[/box]

Little Pink Book saam met SARIE BRUID in CNA-takke landwyd

Little Pink Book is ‘n handige, stylvolle sak-grootte boek met al die inligting, raad en diensverskaffers wat ‘n bruid nodig het vir haar groot dag.

Kontak Little Pink Book by info@littlepinkbook.co.za

  • Susan Vorster

    Ag fantasties!!!! ek kani wag, soek al 3 weke na bruidskompetisies, ek is ‘n trou fotograaf, het al gesoek op julle werbwerf v bruidskompetisie, maar nou is dit uiteindelik hier!! Groot behoefte hierna, well done Sarie.

    Susan Vorster
    Suzi Q Photography

  • Berdine van der Linde

    Ek is absoluut VERSOT oor Bruidstydskrifte en jul tydskrif bly my gunsteling. Ek werk die afgelope 4maande op ‘n passasierskip en my hart pyn nou sommer toe ek die fotos sien…daar is net iets absoluut toweragtig aan ons troues in SA…ek mis my land en my mense. My ma het klaar opdrag gekry om die maand se tydskrif te pos, sodat ek kan droom van my sprokies troue wat wel eeeendag sal gebeur.

  • Vicki

    Op watter bladsy begin die wedstryd. Ekt my boek verlê terwyl on op honeymoon was

  • Trizelle Schoeman

    Ek het nou al by ‘n paar verskillende CNA’s gaan inloer vir hierdie Little Pink Book, maar ongelukkig sien ek dit nerens nie. Die Sarie Bruid Tydskrif is beskikbaar, maar ek soek een met hierdie pink boekie. Na watter CNA kan ek gaan om dit te koop? Ek woon in Centurion.