SARIE se 2013 Bruidspaar van die jaar, Pieter en Anneri Carinus.

SARIE se 2013 Bruidspaar van die jaar, Pieter en Anneri Carinus.

Bruid

SARIE se Bruidspaar van die Jaar: wittebroodfoto’s

Anneri en Pieter Carinus is aangewys as SARIE se Bruidspaar van die Jaar 2012/2013. As deel van dié prys het hulle ’n wittebrood na Mauritius gewen. Hulle deel hul foto’s met SARIE.com.

“Dit was definitief ons lekkerste vakansie nog,” sê Anneri in ’n dankie-brief aan SARIE. Sy en Pieter het twee weke gelede teruggekom van hul Mauritius-vakansie af.

“Ek en Pieter het nooit gedroom dat ons die wenpaar sou wees nie en nog minder dat ons só ’n lekker vakansie sou wen. Dit het vir ons gevoel asof ons van voor af op ons wittebrood is,” sê sy.

Kyk hier na Anneri en Pieter se vakansiefoto’s in Mauritius

anneri carinus

anneri carinus

Kyk HIER na 2013/2014 se inskrywings vir SARIE se Bruidspaar van die Jaar-wedstryd.

  • Andries & Francis

    Hulle foto’s is Amazing!

  • BelindaandJannie Joubert

    Is regtig fantastiese foto’s,!!!

  • Adelle Dittrich

    Sjoe, wat ‘n wonderlike ervaring vir die twee. Dit kon net lekker wees, pragtige foto’s!!