FOTO: Twin Hearts Photography, Twinheartsphotography.com

Bruid

Snaakse troufoto’s: Die dag was perfek totdat … (Deel 1)

Jy beplan jou troudag haarfyn en alles is perfek totdat jy jou troufoto’s kry …

Hier is van die snaakste photobomb*-oomblikke wat op die internet is.

Dís waar Waldo nog die heeltyd wegkruip!

Niemand het vir hom die dragkode gegee nie …

Ja, skoonma is nou deel van jou lewe!

FOTO: Caroline Tran, Carolinetran.net

FOTO: Caroline Tran, Carolinetran.net

FOTO: Sarahben.com

FOTO: Sarahben.com

FOTO: Twin Hearts Photography, Twinheartsphotography.com

FOTO: Twin Hearts Photography, Twinheartsphotography.com

* ’n Photobomb verwys na iemand of iets wat per ongeluk in ’n foto verskyn – gewoonlik as deel van ’n poets.

Bronne: Linda, Bridal Guide, MSN