SARIE se 2013 Bruidspaar van die jaar, Pieter en Anneri Carinus.

Bruid

STEM nou vir Bruidspaar van die Jaar

Ons 38 bruidspaarfinaliste is bekend en jy kan vir jou gunsteling STEM.

Hulle WEN R81 200 se pryse!

’n Romantiese tweede wittebrood vol avontuur in ’n ongetemde Afrika-landskap wag op ons wenpaartjie. Hul bestemming is Lion Sands, wat dié prys ter waarde van R54 000 borg. Lion Sands is ’n “klein juweel” in die hart van die Kruger Nasionale Park – ’n skouspelagtige diere- en plantewêreld. Die prys sluit in: luukseverblyf van 3 nagte in die Narina Lodge by die Lion Sands Kruger Nasionale Park vir twee mense wat deel, alle etes per dag en 2 wildritte met verversings. Die Lodge behoort aan die MORE-groep.

10003767_10152011007426699_1686172127_o

KLIK HIER om te stem