FOTO: Instagram @roxyburger

Bruid

TROUFOTO’S: Roxy Burger se groot dag

SARIE.com het verlede week berig dat TV-aanbieder Roxy Burger oor die Paasnaweek gaan trou. Hier is van die foto’s van haar en haar hoërskoolliefde, Neil Shraga, se groot dag.

Roxy en Neil het die afgelope naweek naby Plettenbergbaai getrou, waar hulle sedert hul tienerjare vakansie hou. Hier is van hul troufoto’s.

Die rok

FOTO: Instagram  @roxyburger

FOTO: Instagram @roxyburger

Roxy se rok laat ons baie dink aan dié rok van Beyoncé by vanjaar se Grammys

FOTO: Twitter @OddFuturama

FOTO: Twitter @OddFuturama

Die seremonie

Roxy en haar pa FOTO: Instagram  @roxyburger

Roxy en haar pa
FOTO: Instagram @roxyburger

FOTO: Instagram  @roxyburger

FOTO: Instagram @roxyburger

FOTO: Instagram  @roxyburger

FOTO: Instagram @roxyburger

FOTO: Instagram  @roxyburger

FOTO: Instagram @roxyburger

FOTO: Instagram  @onesadie

FOTO: Instagram @onesadie

FOTO: Instagram  @onesadie

FOTO: Instagram @onesadie

Die ring

FOTO: Instagram  @roxyburger

FOTO: Instagram @roxyburger

Roxy en Neil het op 13 April 2013 verloof geraak in Johannesburg waar hulle woon. Neil het Roxy gevra om te trou met ’n ring met ’n Forevermark-diamant in roosgoud.

72 Roxy Hands 72 Roxy Ring C

Die blomme

FOTO: Instagram  @roxyburger

FOTO: Instagram @roxyburger