yuppiechef_voucher
Bruid

WEN met yuppiechef!

Yuppiechef, een van Suid-Afrika se top aanlynwinkels vir die kombuis, gee jou toegang tot meer as 3 500 produkte uit 75 van die wêreld se voorste internasionale handelsmerke, waaronder KitchenAid en Le Creuset.

Is jy op soek na ‘n wonderlike aanlynregister, en moeg is vir rondsoek in winkelsentrums vir die regte produk(te)? Besoek www.yuppiechef.com/registry of skakel hulle by 0861 987 743. Nóg goeie nuus: Hulle lewer gratis af in Suid-Afrika.

JOU GEHEIME KOOPBEWYS

Kry jou nuutste SARIE BRUID-uitgawe nóú vir jou geheime yuppiechef-koopbewys.

SARIE BRUID 2012/2013

WEN!

2 Gelukkige lesers kan elk ‘n KitchenAid-menger danksy yuppiechef wen. Klik hier om deel te neem.

  • Dolores Adams

    Dit sal my eerste kerfees present nou dat ek allen is

  • FATIMA BIRCH

    Dit sal ‘n wonderlike geskenk wees om te gebruik in die kombuis – kan dit deel met die hele familie!

  • Brenda Fernandes

    Ek wou nog altyd n "Yuppie "gewees her

  • Annalie Möller

    Ek besit nie ‘n menger nie en dit sal die wonderlikste geskenk wees en wat ook die menger vir my uniek maak is die pragtigste kleure – ‘n ware Kersgeskenk sal dit wees.

  • Ohna-Mari De Witt

    Sal lekker wees om ietsie vir Kersfees te kry nie . . . ‘n bietjie bederf in die kombuis!!

  • Patricia de Beer

    Ons het sopas ons eie huisie gekoop en so menger sal PERFEK in ons nuwe kombuis pas. Wil nog altyd so ene gehad het.

  • roshni pillai

    dit sal n perfek geskenk vir my ma wees

  • Carien theron

    ek het al baie na die Yuppiechef by wikel gesien en gewonder om een te koop.Ek is baie lief vir bak.Ek sal bly wees om die yuppiechef te wen

  • Tracy

    Yuppiechef het fab goedes :)