Kortverhaalbundel laat jou saam met 46 skrywers reis in jou leunstoel
Wat is lekkerder as om te reis. Om nuwe bestemmings, kulture, kos en interessante ervarings te beleef, verryk mens se lewe. In hierdie kortverhaalbundel reis jy deur die oë van die skrywers, sommer net daar waar jy in jou leunstoel sit!