Die Nataniël Tafel
Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Artisjok en vinkel

Dié week wys Die Nataniël Tafel vir ons hoe om die lekkerste geregte in ‘n gesonder opsie te verander. Hier word ongesond sommer vinnig gesond!

  • 80ml olyfolie
  • 10 ml kruiesout (of na smaak)
  • 1 – 2 bolle vars vinkel, in repies gesny
  • 1 blik artisjokke, gedreineer en gesny
  • gemengde slaaiblare, insluitend roket
  • 500 ml gesnyde seldery
  • 250 – 500 ml pekanneute, gerooster en gekap
  • 250 – 500 m droëvye, in stukkies gesny

Meng die olyfolie en kruiesout en marineer die vinkel en artisjokke vir 10 minute daarin. Plaas slaaiblare, seldery, neute en vye in ‘n bak en meng goed deur