Picture3
Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Groen-sap

Eet gesond vir enige kwaal om lank te leef in hierdie week se episode van Die Nataniël Tafel.

  • 1 appel (versoet)
  • 1-2 wortels
  • halwe komkommer (verskaf kalium)
  • 2 selderystele (verskaf natrium, is kankerwerend en verlaag cholesterol)
  • halwe suurlemoen (alkaliseer en help met vertering)
  • hand vol spinasieblare – of enige ander groen blare (verskaf ensieme, magnesium en alkaliseer)

 

Plaas al die bestanddele in ’n voedselverwerker of versapper. Sit sap dadelik voor.