Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Heuning-en-naartjie “facelift”

Eet gesond vir enige kwaal om lank te leef in hierdie week se episode van Die Nataniël tafel.

  • 1 groot lemoen / naartjie wiggie
  • 15 ml heuning
  • 1 druppel laventelolie

Vryf die naartjie oor jou hele gesig. Die vrugtesuur is reinigend en versag fyn lyntjies. Verwyder sap met klam spons. Meng heuning en laventelolie. Vryf mengsel op jou gesig. Los vir 10 minute en spoel af met warm water.  Volg met gesigroom.