picture1_310w
Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Hoenderborsies met paprika

Blitsvinnige resepte van Die Nataniël Tafel, episode 15

  • 15 ml druiwepit-olie
  • 6 ontbeende hoenderborsies
  • sap van 1 suurlemoen
  • seesout en grofgemaalde swartpeper
  • 15 ml pietersielie, gekap

Sny borsies deur om twee plat skyfies te kry. Verhit olie in die pan. Plaas hoender in die warm pan en voeg suurlemoensap en paprika by. Geur met sout en peper. Braai 6 tot 8 minute aan elke kant. Plaas op opdien bord en sprinkel met pietersielie