Die
Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Kruieslaai

In hierdie week se episode van Die Nataniël Tafel leer ons wanneer om watter kruie in jou kombuis te gebruik.

  • 1 x 400 g-blik cannellini-boontjies
  • 400 g jong tamaties, gehalveer
  • croutons
  • 30 g (250) ml jong spinasie
  • 250 ml basiliekruidblare
  • 30 ml kruisement, grofgekap
  • 30 ml Italiaanse pietersielie, grofgekap
  • 125 ml grasuie, grofgekap
  • 4 sprietuie, grofgekap
  • sap van 2 suurlemoene
  • 63 ml (¼ koppie) olyfolie
  • 2 eetlepels heuning

Meng al die bestandele saam en sit voor.