natanielshare_310w_310w
Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Sout lyfskrop

Eet gesond vir enige kwaal om lank te leef in hierdie week se episode van Die Nataniël Tafel.

 

  • 65 ml see sout
  • 300ml natuurlike olie van jou keuse (druiwepit, olyf, amandel ens)

 

Meng en vryf oor hele lyf in sirkelbewegings. Vermy gesig, nek en borsarea (skrop te grof vir die delikate areas).

Stort warm en sit jou gunsteling lyfroom aan.