Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Vonkelroomys

Blitsvinnige resepte van Die Nataniël Tafel, episode 15. Die week se gas, Renée Conradie, maak vonkelroomys

  • 1/4 bottel vonkelwyn
  • 1 liter goeie roomys

Verwyder roomys uit die vrieskas en laat effens sag word. Plaas roomys in ‘n mengbak en voeg vonkelwyn by. Meng goed saam. Bedien in sjampanje-glase