Die Nataniël Tafel

Die Nataniël Tafel-resep: Ware liefde inpak-broodjie

Baie van ons het as kinders kosblikke vol toebroodjies skool toe geneem. Kompleet vervaardig uit sink, in die geval van die armes onder ons, het ons gewapen met hierdie blikke; wat soms groter as ons boeksak was; by die skool opgedaag om die inhoud daarvan tydens speeltye te verorber. Nataniël wy hierdie program aan innoverende toerusting en die inhoud van kosblikke toe.

Ware liefde inpak-broodjie

Per persoon:

Bestanddele

Inpak-broodjie2 eiers

seesout

¼ teelepel poppy saad

2 snye brood

½ rooi soetrissie, saadjies verwyder

2 repies pastrami

‘n paar vars coz slaaiblare

1 eetlepel mayonnaise

1 teelepel mosterd met saadjies

¼ teelepel grofgemaalde swartpeper