Die Nataniël Tafel

Rooiwynsous

5 x grasuie – gekap

1 knoffelhuisie – gekap

10g botter

200ml droë rooiwyn

knippie tiemie

1 lourierblaar

50ml rooibessiejellie

125ml flou biefaftreksel

20g botter – gesny en verkoel

5g koekmeelblom

25ml port

Braai uie en knoffel in 10g botter.

Voeg by: wyn, tiemie, lourierblaar, port

Kook tot vloeistof helfde verminder het.

Roer by, jellie en aftreksel

Kook tot vloeistof helfde verminder het.

Gooi deur sif en hou eenkant.

Maak beurre manie van 5 g botter en 5 g meel in kastrol.

Gooi sous by en verdik die sous.

Gooi die res van die botter stuk vir stuk by tot die sous glad is.

Die resep is oorspronklik bedoel om oor hoenderpasteie voorgesit te word, maar is heerlik saam met steak, veral fillet.

Hierdie resep is genoeg vir 2-3 bedienings.

Sien ander resepte

  • Dave

    Dankie Elize. Dit klink heerlik.
    Blykbaar kook jy beter as wat jy kan spel, so hierdie sous moet beproef word:-)