‘Arendsvlei’ se nuweling Braeden: ‘Ek wil die onderwyser wees wat ek op skool sou wou hê’
’n Nuwe gesig het onlangs sy verskyning gemaak in kykNET se ‘Arendsvlei’. Die gedetermineerde onderwyser Devon Palm is altyd gereed om ander mense te help en om ’n verskil te maak in elke kind se lewe.