Diverse

Amor se nuwe haarstyl

“Nuwe kleur en styl! Gedoen deur Pieter van Fashion Squared, Dainfern. Dankie, Pieter! Ek voel soos ‘n nuwe vrou! Xxx” het sy op haar Twitterblad geskryf.

Amor en haar eks-man, Joost van der Westhuizen, blyk ook op goeie voet te wees ná ‘n moeilike egskeiding. Hulle het herenig en op Twitter is dit duidelik dat hul twee kinders Kylie en Jordan die vrugte hiervan pluk.

Klein Jordan