saved_by_cake
Diverse

Bedruk? Bak ‘n koek!

Marian, wie se erge depressie alles “lelik en vreesaanjaend” laat lyk wanneer dit toeslaan, moes ’n manier vind om dié tye om te kry. Toe bak sy eenkeer vir ’n vriendin ’n koek – en voel vertroos. Bak het haar nie genees nie, “maar dit kry my deur dié donker tyd …

Om doodeerlik te wees, soms is die keuse: Ek kan myself doodmaak, of ek kan ’n dosyn kolwyntjies bak. Reg. So ek bak die kolwyntjies en ek kan myself môre doodmaak.”
Bron: Daily Mail

* Bestel Saved by Cake by www.kalahari.net