Diverse

Borskanker-blogger vertel

“Ons het vriende oorgenooi vir ‘n braai om my nuwe haarstyl te vier. Ek was so selfbewus, het so vreeslik lelik gevoel. Elke oggend dat ek na die bestralingseenheid toe gery het, het die son opgekomopmy pad.Dit was ongelooflik mooi – ek was op pad na iets wat vir my’n nuwe begin sou beteken.” – Minette Stone, sarie.com se borskanker-blogger, ma en tuisteskepper.