b
Diverse

Brent en Voney Coertzen

‘n Liefdesverhaal so vol romanse, of sal ek se uit n “chick” fliek!  Dankie tog vir tegnologie soos selfone! Nommers was uitgeruil deur maatskaplike vriende. Na n jaar sonder om mekaar te sien (ons bly net 15 km van mekaar af) het die dag gekom om Jetski te gaan ry en mekaar te ontmoet!  Liefde was daar nie dadelik nie, maar skoenlappers wel.  Sy het nie besef dat hy wel sy hart vir haar gegee het nie tot en met Nuwejaarsdag nie! 4 maande daarna was ons verlief, verlore en verloof.  5 jaar daarna het ons storie uiteindelik begin.

Die wonderlike dag het aangebreek, 1 Desember 2012!  So lank gewag en dit is so vinnig verby! Fantastiese oomblikke vol diamante, liggies en NOG bling, daar is so baie om te noem! 

Die besef om een te word, uiteindelik het gekom, toe die bruid meer as n uur laat was weens omstandighede (is dit nie maar wat almal se nie). Kerkdiens was so spesiaal, om saam gevoeg te word onder Jesus se woord,  maar glo dit of nie die onwerklikheid het ingeskop met die fotos neem, waar daar eweskielik ietsie ekstra aan die vinger is om aan gewoond te raak!  Die deel van die troue wat sekerlik die lekkerste was, is die reelings! Ons het n gevolg wat bestaan het uit 4 strooimeisies, 4 strooijonkers, 2 hofknapies, en 6 blommemeisies, elkeen het hul deeltjie gedoen en hul beteken baie vir ons!

Gaste het van ver afgekom, maar die mees spesiaalste is 2 besonderse mense vanuit Australie.N liefdesverhaal so vol romanse, of sal ek se uit n “chick” fliek!  Dankie tog vir tegnologie soos selfone! Nommers was uitgeruil deur maatskaplike vriende. Na n jaar sonder om mekaar te sien (ons bly net 15 km van mekaar af) het die dag gekom om Jetski te gaan ry en mekaar te ontmoet!  Liefde was daar nie dadelik nie, maar skoenlappers wel.  Sy het nie besef dat hy wel sy hart vir haar gegee het nie tot en met Nuwejaarsdag nie! 4 maande daarna was ons verlief, verlore en verloof.  5 jaar daarna het ons storie uiteindelik begin.

Die wonderlike dag het aangebreek, 1 Desember 2012!  So lank gewag en dit is so vinnig verby! Fantastiese oomblikke vol diamante, liggies en NOG bling, daar is so baie om te noem!