FOTO: Phyllis Green

Diverse

Die mooie manne

Michael Mol en Dieter Voigt (sien foto’s hieronder), onderskeidelik aanbieder op Top Billing en Pasella, was in 1996 en 2007 Mnr. Suid-Afrika.

Dieter Voigt

Die wenner van Mnr. SA 2009 word op 4 Maart aangekondig. Hier’s van die finaliste – een groepie uit Gauteng en ’n ander uit die Wes-Kaap. So, wat dink jy? Het dié manne wat Michael en Dieter gehad het?

Die Gauteng-finaliste van Mnr. SA
Gauteng-finaliste
agter v.l.n.r. William Pieterse, Jantjie Makhetha, Bennum van Jaarsveld. Voor: Oelof Bergh, Lian Fourie, Jaco de Bruyn

 

Die Wes-Kaap-finaliste
Kaap-finaliste
v.l.n.r. Antonio Ballan, Ruben Engel, Sandile Phillip, Stephen Segal, James Vivier

 
  • Delene Strydom

    Ek dink Bennum van Jaarsveld is super duper sexy. Gauteng het tog die mooiste mans

  • Lyk stunning!
    Groete

  • Renate

    Jaco de Bruyn lyk soos n held op n wit perd, WOW!!!!

  • Endria Esterhuyse

    Lian Fourie en Jaco de Bruyn – die bestes!

  • Adele

    STEPHEN SEGAL AS MNR. SUID AFRIKA

    Stephen het ‘n hart van goud. Hy lewe sonder twyfel vir sy mede mens en maak ‘n verskil oral waar hy gaan. Sy welsynsprojekte het nie met Mnr. S.A begin nie, maar al lank voor die tyd. Dan is ‘n immers nog aantreklik ook!

    Mag hy die voorreg en eer he om as Mnr. Suid Afrika 2009 gekies te word!

  • Corlia

    Ek dink daa is definitief talent in Gauteng!! Die man met die smeulende oe doen dit vir my! Bennum van Jaarsveld lyk soos ‘n stunner. Ek stem definiteif vir hom. Dit lyk asof hy die hele "package" het! Go Bennum!!!!

  • Annemarié Gordon

    Net nog ‘n Mol sal doen – miskien James Vivier.

  • Rene Gouws

    Ek sien so uit na die aankondiging van Mnr Suid-Afrika. Ons gaan reeds ‘n klompie mense die aand na Carnival City, om vir Lian Fourie te ondersteun. Hy is verseker Mnr Suid-Afrika en rolmodel materiaal.

  • Die Gauteng-finaliste laat hierdie Ouma se hart sommer lekker hardloop! Ek is seker ons sal die finalis onder hierdie groep kry. Moet nou byvoeg, is seker omdat ons in Doringkloof Pretoria gebly het, (desedae nou in Adelaide Australie ) dat daar so tikkie grootverlang na die Provinsie is. Sterkte vir die Gautengers!