frik_
Diverse

Fourie is een van wêreld se bestes

Die 29 jarige Blou Bull/Springbok skrumskakel word gesien as van die grootse rugby helde van dié toernooi wat in Nieu-Seeland afgeskop het.

The New York Times het die stelling “you don’t know what you’ve got till you lose it” gebruik om Fourie – wat in 2010 nie deel van die span was as gevolg van ʼn skouerbesering – te beskryf as ʼn speler waarsonder die Springbokke nie kan klaar kom nie.

Fourie het 13 drieë in 57 toetse gedruk.

Ander spelers op die lys is Will Genia (Austrlië), Manu Tuilagi (Engeland), Brian O’Driscoll (Ierland) en Dan Carter (Nieu-Seeland).