• Heila

    Wat van n voorblad met die redaktrise op????

  • Yolande Pieterse

    Sarie se voorblaaie is altyd opvallend mooi, met mooi mense.

  • lize

    Sal graag op die forum, of iewers op die Sarie webtuiste ‘n skakel wil sien waar mense voorstelle maak oor wie hulle dink dink op Sarie se voorblqd moet verskyn.

  • Alda

    Ek stem saam met Heila……..super idee!!!

  • Carin Kershoff

    Anna Mart bly ‘n wenner, sag en vroulik, Sarie is mos vir die vrou. Natasha (niks teen haar) is hard en koud. ‘n Mooi man op die voorblad sal ook goed wees, een met sagte hart en gesig.

  • Maryke van SARIE

    Hi Lize
    Jy is welkom om voorstelle vir SARIE-voorblaaie op dié blad te doen.

  • Amoré

    Elma Postma bly vir my ‘n wenner, sy is vir my ‘n pragtige mens wat straal van binne en buite.

  • Candice

    ANYTHING with Elma Postma on it!!!! OMG! i loved the June issue!