sept_2002
Diverse

Kies jou gunsteling SARIE-voorblad met ‘n 7de Laan-ster

“Ons vier dié maand fees – saam met die span van 7de Laan! Hoe dan anders? Hierdie sepie het oor die laaste 10 jaar vir SARIE, en al die ander Afrikaanse tydskrifte in die land, meer voorblaaie en stories op gelewer as wat ons kan onthou. Paula, Emma, Felicity en kie. het nie net elke aand in ons sitkamers gekuier nie, maar kykers se belangstelling só geprikkel dat daar ‘n byna onversadigbare behoefte was om meer te weet van die akteurs agter die gewilde karakters.” – Michélle van Breda, SARIE se redaktrise.

Hieronder is al SARIE se 7de Laan-voorblaaie oor die jare – jy kan nou vir jou gunsteling vyf sterre gee!

  • Marinette

    Sarie saam met 7de laan le na aan my hart en is mal oor die feit dat 7de laan so lank al op ons TV skerms is. WELL DONE!

  • http://www.sarie.com Margaret van Graan

    Dezi en Connie was altyd die beste !!!

  • JENIFER MEYER

    STEVE ONGETWYFELD, HY BRING NET DAARDIE X FAKTOR NA ENIGE PRODUKSIE

  • Heila

    Steve is my groot gunsteling maar moet se, SARIE-voorblaaie is almal 100!!

  • Lecelin

    Dis almal baie mooi, maar waar is die voorblaaie van Felicity, Vanessa,Alice en Zinzi dan?

  • Tanja

    connie kom maak asb weer n draai in 7de laan. mis jou baie. en steve kom vat vir paula by altis. altis en san-marie pas baie beter!! sarie al julle vorblaai is TOPS.

  • Belinda van der Merwe

    Quinne en Illse is pragtig! En bly Altus het dit ook gemaak! Steve kan julle maar hou dankie!

  • Linda

    Enige voorblad met Diaan op is tops!!!!!!!!

  • Anita

    Ek glo ook dat almal baie nice maar Emma Le Roux (Emma Lategaan) April 2009 is my gunsteling.

  • Anita

    My voorstelling is dat daar `n 7de laan re-unie moet wees met al die ou bekendes, dat al die herrineringe kan terugkom.

  • Ralie Opperman

    Ek dink die nuutste Sarie voorblad met die 7de Laan span is ongelooflik mooi. Doen so voort.

  • Maryke

    Almal is vir my mooi, wie my die meeste interesseer is Dezi(Elma) en Nina Swart, hul het die X-factor, en straal beauty uit van binne en buite. Goeie 2 vrouens, enige vrou se droom om soos hul te lyk. Waarom kom hul nie terug 7de Laan toe nie?

  • Tania

    Die een van Dezi (Elma Postma) waar sy haar hare donker gekleur het en kort gesny het is by verry die beste voorblad vir my. En ek mis ook vir Connie..

  • Helena

    Karien, Emma, Dezi en Connie is en was altyd my gunstelinge.Ek hou van hul voorblaaie. 7 De Laan is tops!

  • Marietjie

    Al die voorblaaie is pragtig. Quinne Brown en Emma is my gunstelinge. Ja, en ek stem saam raak ontslae van Paula, Sanmarie en Altus pas baie beter bymekaar. Kan haar aansitterige maniertjies nie meer verdra nie.

  • http://www.up.ac.za Hettie Steyn

    Sjoe, dis moeilik om een te kies. Ek dink Bertha s’n is my gunsteling, bloot omdat sy so menslik en natuurlik pragtig is. Sy sukkel ook maar met die gewig ding en dit laat ons ander nie heeltemal so sleg voel nie. En sy het fantastiese "features" wat haar ideaal vir ‘n voorblad maak.

    Hettie

  • Elvina

    Daar is so baie herhalings van sekere karakters op die voorblaaie, hoekom kan ander soos Felicity, Vanessa, Hilda, Matrone, Zinzi en Aggie en selfs van die manne nie ‘n beurt kry nie? Steve was nie eers lank in die laan nie! Is daar sekere criteria waaraan ‘n voorblad moet voldoen…

  • Liz

    Almal pragtig, maar ja, waar is Felicity, Vanessa,Alice en Zinzi?

  • Talitha

    Karien kom asb weer terug.Jy is tops!!!!!!!!Ek is mal oor jou.

  • Karen

    Paula is beeldskoon. Sanmari moet waai.

  • Elzette

    Desi is beslis die mees fotogeniese persoon van 7de laan!

  • Adri

    Beslis Steve! Hy het dit net.

  • Natasha

    Die voorblaaie met Anna-Mart, Ilse en Steve is altyd my gunstelinge. Hulle bly die beste.

  • annette

    Karien, sy is die skoonheid van binne en buite

  • Lerina

    Anna-Mart, jy kan gerus weer ‘n draai maak en nog op vele voorblaaie pryk – jy lyk net elke keer fantasties!

  • S. Lategan

    Ek het nog nooit ‘n lelike foto van Anna-Mart gesien nie – sy is eenvoudig pragtig. Die televisie laat ook nie reg geskied aan Bertha le Roux se skoonheid nie; sy lyk altyd pragtig op foto’s. Ek het haar ook al in lewende lywe gesien en sy is BAIE mooi.
    Wat die sepie betref: ek hou daarvan dat hulle sekere aktuele sake in die storielyn in skryf en ook soms klem lê op belangrike waardes en norme. Ek wil egter beklemtoon: Geen sepie is geskik vir kinders nie. Alhoewel daar in 7de Laan geen probleme met taal, geweld of naaktheid is nie, is die storielyn oor die algemeen nie geskik vir kinders nie. Gita lieg en bedrieg, Paula manipuleer mense, San-Mari is op die oomblik skynheilig, ensovoorts. Ek is ‘n onderwyseres en ek weet dat te veel kinders 7de Laan kyk – onthou hulle vertel alles by die skool!

  • Elizna de Beer

    Elke voorblad was AWESOME op sy eie manier!

  • Jackie Bignaut

    Paula is definitief ‘n voorblad wenner en Steve is ook ok, maar die nuutste uitgawe is absoluut stunning. Paula bly pragtig. Wanneer sien ons Flooz op die voorblad?
    Jackie

  • Mariska Lotter

    Ek het baie van Wilmien en Karien gehou. Wens hulle wil terug kom!

  • Linda

    christi panagio is my gunsteling !!!!!!!! enige book met haar op die voorblad sal ek koop!!!!!!!!!1

  • Lezelle

    christi panagio

  • Sandra

    Dit bewys net dat daar te veel herhalings van die 7de laan karakters op die voorblad is. Dit is eintlik vreeslik vervelig!

  • Maggie

    Almal is pragtig. Ek het vir Christelle, Connie en Dezi baie gemis toe hulle uit die storie is. Ek mis eintlik al die karakters wat nie meer daar is nie.
    Die dokter vir wie Hilda gewerk het, Simphiwe, Madel en haar hele gesin, die dokter en haar man wat in die argitek se kantoor gewerk het, Marko, Zac en al die ander. Herman is ‘n goeie aanwins.

  • Lannah

    Dezi (Elma) is by verre die pragtigste, vernaam die voorblad waar haar hare donker is. Moet ASB net nie vir Steve weer op ‘n voorblad plaas!!!!

  • Thina

    Dezi. Sy is pragtig en boonop nog fotogenies!

  • Liz Roux

    Connie en karien!! KOm terug asb.!! Julle is tops!!

  • Annamarie

    Dezi is stunning, en ek is mal oor haar met die donker en korter haarstyl.

  • Natasja Oosthuizen

    Oeh beslis Anna-Mart. Sy is darem maar tydloos mooi.

  • Ilonka Wait

    Almal ewe mooi. Enige 7de Laan akteur/ aktrise op die voorblad verseker rekord-verkope! Maar niemand kom by Gita uit nie – Verkope sal "sky-rocket" met haar op ‘n voorblad.

  • Renata Barnard

    Almal is vir my ewe mooi. Maar as ek moet kies sal dit Emma wees.

  • Luana Jefferies

    Anna-Mart van der Merwe!!!!!

  • Gerda Wahl

    Anna-Mart se skoonheid is soos goeie rooi wyn….

  • http://www.craftykids.co.za Amanda le Roux

    Ons jongste SARIE van Mei 2010 is DIE HÉÉL BÉSTE SARIE wat ek nog in my hande gehad het! Ek kon haar nie neersit nie! Het byna alles alreeds van voor tot agter gelees! (sommer vies daaroor!) Byna, want ek het myself weerhou daarvan om die 7de Laan stukke te lees. Ek hou dit vir die nagereg – die langnaweek! ‘n Quinne Brown-voorblad is vir my die mooiste, elke keer! Ek moet ook sê: Anna-Mart se skoonheid is vir ewig! Ag, almal is pragtig!

  • Ina de Bruyn

    SARIE se voorblaaie is altyd vars en nuut!

  • Hannelie

    Ag nee! Dis unfair! Hulle is almal mooi!

  • Trienie Jacobs

    Hoekom nie van die manlike spelers op die voorblad sit nie. Hulle is almal baie talentvol. Ek kies vir Diederik om op die voorblad van Sarie te kom, net vir n verandering.

  • Riks

    STEVE …. hy bly maar DIE EEN! en ook die enigste haan onder die henne … wil gedoen wees…

  • Anelda Smit

    Uitstekend!!!!!

  • Bernadette

    Waar is ons karakters van kleur?????

  • http://www.sarie.com Nelle

    Ek dink dit is hoog tyd dat Sarie ‘n artikel doen oor Clara. Sy is fotogenies en het talent! Van die voorblaaie is Diaan en Ilse sin vir my die mooiste.

  • cherise

    Mal oor die aktrises van die laan!

  • Candice

    ANY cover with Elma Postma (Dezi)!!!! She looks absolutely flawless on the June 2009 issue.

  • Faradieba

    Steve sit af tussen the rose. Connie & Wilmien waar is julle? Ek is verbaas dat Madel nog nooit voorblad behaal het nie

  • bessie van der walt

    hoekom nie charmaine nie??? sy is pragtig

  • Trish

    Dezi met haar donker kort hare!!!

  • Silvia

    Anna-Mart was nog altyd n pragtige vrou, en het nog nooit afgeskeep gelyk op n voorblad. Dan Dezi al te pragtig!! Maar dan moet ek ook eerlik wees Sarie se keuse van voorblaaie was nog nooit n mislukking-Hou so aan!

  • Cherita Morrison

    Ilse is vir my ‘n baie interessante vrou – sy vertolk die rol met ‘n sprankel in die oog en ek love haar klere! Sou haar baie graag wou ontmoet.
    Sy is beautiful!

  • Jane

    Ek hou van Dezi, Wilmien en San-Marie se voorblaaie. Wanneer sien ons bietjie vir Alice, Zinzi, Vanessa en Annalie op die voorblaaie?

  • Adri

    Sit bietjie vir Gita op n voorblad!

  • Heidi

    Anna-Mart het ‘n tydlose skoonheid. Ek sal ook graag vir Felicity,Aggie,Vanessa, self Zinzi daar wil sien.

  • Gail

    Daar is iets wat ek nie mooi verstaan nie(blond?), maar hoekom is 7de Laan hierdie 10 en nie 11 nie as my dogter wat ook in April 1999 gebore is, hierdie jaar 11 jaar oud is?

  • Ntli

    Anna Mart – Maart 2010

  • marian rousseau

    Ek dink beslis die uitgawe van Maart 2010 met Annemart voorop. Sy lyk klasiek, pragtig

  • http://njmbzpmvvfzh.com/ phjobe

    sUcnIW ceknwaxvlsme, [url=http://hqwoofxufjgy.com/]hqwoofxufjgy[/url], [link=http://lntydbqwnzgh.com/]lntydbqwnzgh[/link], http://dzfmdegcbqga.com/

  • malcolm x

    wonder maar net hoekom net WIT mense die voorblad van SARIE haal!!! skaam julle SARIE bruin en swart mense koop ook julle tydskrifte maar dit is duidelik dat anders kleurige vrouens nie mooi genoeg is vir julle tydskrif nie! ek wil nie politiek praat nie maar DAM dit steek uit soos n seer oog!!!! slegs wit vrouens en een wit man! skaam julle en skrik wakker ons is in die Nuwe SA en SWART en BRUIN IS MOOI!

  • lida

    Dezi en Connie is nog altyd my gunstelinge. Anna-Mart is vir my pragtig, maar ek hou niks van haar rol in 7de Laan nie.

  • me myslef and i

    ons soek vir ALTIE!!!