sr1106sielsdinge_1_
Diverse

Liefde wen, verduidelik nuwe omstrede boek

Sal ’n liefdevolle God mense vir ewig hel toe stuur? Dié omstrede vraag oor die hiernamaals word deur Rob Bell in sy nuwe boek, Love Wins: A Book About Heaven, Hell, and the Fate of Every Person Who Ever Lived (Harper One, R193,95 op Kalahari.net) bespreek.

Hy meen die ewige lewe begin nie wanneer ons doodgaan nie, maar reeds wanneer ons lewe. En uiteindelik wen die liefde!

Kyk die lokprent