Diverse

Nog ‘n Beckham hou homself model

Victoria en David Beckham glimlag breed soos hul tweede oudste seun, Romeo, die nuutste model vir Burberry is.

 

Die promosievideo vir Burberry se nuutste Lente/Somer 2013- veldtog was die naweek vry gestel met alreeds 109 000 kykers wat omtrent elkeen net mooi woorde het vir die oulike Romeo en se glimlag. Die beroemde fotograaf, Mario Testino, het die foto’s geneem terwyl Romeo aangemoeding was om speels en kinderlik op te tree teenoor die gesofistikeerde blik van die veteraan modelle, Edie Campbell en Cara Delevingne.

 

Gaan loer self na die video. En moenie bekommer, ons weet geen kindjie is ouliker as jou dogter of seun nie!