dress
Diverse

Rokke! Jou volledige gids + hier’s raad

‘n Rok vir elke dag van die week!

1. Peplum-rok met kant-detail

Een van die groot style dié seisoen – ‘n moet-hê-item vir elke klerekas.

Die peplumstyl beklemtoon jou middel en die kant-detail gee dié ontwerp daai ‘iets anders’.

‘n Peplumstyl is ideaal vir vroue met ‘n peerfiguur en lyk fantasties by jou paar gunsteling-hakskoene.

Dié kleur is hoogmode en gaan dié lente oral te sien wees.

Ook in blou en pienk beskikbaar.

Dra dit hierby – Klik by www.mrp.com


2. Die ‘bodycon’-rok

Lyk in ‘n kits maerder in dié rok!
Die wit paneel in die middel laat jou lyf maerder vertoon.

Dra dié rok werk toe of saam met ‘n paar mooi hakke vir ‘n lekker aand uit.

Die wit-en-swart-kleurskakering is klassiek en ideaal vir jonk en oud.

Dra dit hierby – klik by www.mrp.com


Nóg rokke om van te kies!