Diverse

SA akteur is Angelina Jolie se medester

Ná die reuse-loketsukses van District 9, het die Suid-Afrikaanse akteur, Sharlto Copley, Hollywoodbase regop laat sit. Hy is kort daarna ingesluit in die A-Team as die malkop Howling Mad Murdock.

En vir die nuutste Disney-produksie, Maleficent, is hy genader om teenoor Angelina Jolie, as die wrede   en Elle Fanning, as …. te speel.