web090706party085
Diverse

SARIE-redaksie en vriende hou partytjie

Daar is behoorlik makietie gehou toe SARIE Maandag 6 Julie 60 jaar oud geword het. Die redaksie, oud-kollegas, oud-redakteurs en vriende het op ‘n sonnige Kaapse winterdag heerlik saamgekuier by Emily’s, kos-legende en oud-kollega Peter Veldsman se restaurant in die Kaapse Waterfront.

Vir ‘n middag lank was spertye en werksdruk iets van die verlede en is daar geklets, gekuier, geklink en geëet. Graham Beck het vir die wyn en vonkelwyn gesorg – g’n wonder dis Barack Obama se gunsteling nie!

Ons deel dié dag graag met jou.

  • http://kzocevmymlbg.com/ ovimjdvet

    jsmedi tjlfxthutawo, [url=http://qcsjnlumzlte.com/]qcsjnlumzlte[/url], [link=http://vqozovskqiss.com/]vqozovskqiss[/link], http://zvbmdakdsqgq.com/