Diverse

Tallie blog: ‘Die rerige jy’

Die eksamen het goed afgeloop. Dis nou net ‘n kwessie van tyd voor die uitslag kom. Tot dan is ek rustig en nie baie haastig om die punte te kry nie. Net vir ingeval dit blyk dat my grysstof nie meer op standaard is soos voorheen nie.
 
Baie mense het die afgelope paar maande gesê ek is totaal van my trollie af om nou iets te wil studeer. Party het gesê hulle is te oud, party te besig, baie was net nie lus nie, en sommige het hulle komende aftrede as rede gebruik. Ek het alles maar gelate aangehoor, en my neus dieper in die boeke gedruk. Soms het ek begin dink, ek is regtig van die pad af. Maar omdraai was nie ‘n opsie nie. Met al die nuwe inligting en tegnologie was dit asof daar ‘n nuwe wêreld begin oopgaan het. ‘n Bemarkingswêreld wat dramaties verander het sedert die nuwe millinium aangebreek het.
 
As ek nou terugkyk, weet ek dit was die moeite werd. Ons moet ook ophou dink dat ons lewe tot stilstand gaan kom sodra ons die ouderdom van 60 gaan bereik. (Terloops, ek is nog  baie ver daarvandaan – hahaha). Al hoe meer afgetredenes kla dat hulle nie meer kan uitkom met hulle pensioen of spraargeld nie. Die rente is niksbeduidend en alles word daagliks duurder.
 
In Europa praat die mense nou van ‘n aftree-ouderdom van 74 jaar. Die mens leef glo langer, is meer gesond en meer aktief as 50 jaar gelede.
 
Dit laat my dink aan ‘n artikel wat ek die naweek in die dagblad gelees het. Die dame waaroor die berig gegaan het, ken ek, alhoewel ons nie vriendinne is nie. Haar ouderdom word toe onderaan die foto, by haar naam aangedui. Vir ‘n oomblik was die wind effe uit my seile. Waar het die tyd heengegaan? Ek onthou haar dan in haar laat twintigs.
 
Dis dan wat ek wonder. Met die tyd wat verbyvlieg, tegnologie en kennis wat daagliks vermeter en of verbeter. Wanneer is ons regtig ons? Hoeveel van ons het die dapperheid om net onsself te wees? Hoeveel van ons vriendinne lewe in ‘n tronk met ‘n eggenoot wat te veel drink, of dobbel, of oor die muur loer na beter weivelde? En ja, ek is nie ‘n vegter vir vroueregte nie, maar daar is net te veel van hierdie aspekte wat geopper word wanneer ‘n klomp henne saamkloek. Eers stamelend, en dan soos die gemaklikheid toevou, praat ons met mekaar.
 
Dit is veral wanneer oudste kinders in ‘n situasie was waar hulle genoodsaak was om die leiding te neem vir ‘n gegewe tydperk, en ongelukkig raak dit deel van jou persoonlikheid, jou menswees en jou persoonlikheid. Waar is die werklike, sorgvrye jy dan heen? Was dit ooit daar?
 
Iemand vertel nou een dag vir my dat hulle gesin nie kan saam weggaan vir die naweek nie, want sy moet die hele naweek haar man oppas. Oppas? Ja, want tussen mense verander sy persoonlikheid dat hy die grootste casanova word waar daar gaste van die teenoorgestelde geslag is. Besef hy nie dat van die lelikste goed op aarde ‘n ou man is wat hom hups hou nie? Dit is gewoonlik tydens hierdie funksies wat haar selfbeeld tot op die grond afgebreek word, want hoe lawwer hy hom hou, hoe snediger word die opmerkings na haar kant gemaak.
 
En so gaan haar en ons almal se lewe verby ons. Sy het ‘n hupse man, iemand anders het ‘n moeilike baas by die werk, iemand het ‘n kind wat moeilikheid maak as hy soggens sy twee ogies oopmaak, finansiele stres of ‘n siekbed. Gevangenis van ons eie omstandighede.
 
Ek moet bieg dat my verwronge sin vir humor baiemaal my redding is. Wanneer jy in die mees onmoontlike tyd iets sal sien, hoor of ervaar wat eintlik skreeusnaaks is. Ek glo dat die Here vir my hierdie “sien wat ander nie kan sien”- humor gegee het.
 
Hoe sal ons ooit weet hoe ons veronderstel was om te wees as ons nooit die vryheid ervaar om net onsself te wees nie? As ons alles rondom ons verloor en nakend voor die spieel moet staan? Wat sal ons sien? As ons van voor af kan begin lewe soos wat ons kan kies om te lewe, hoe sal dit wees? Wat sal ons kies? Die bekende of dit wat ons dink dit moes wees?
 
Onthou, net JY kan die verandering teweegbring – al voel dit vir jou jy is ‘n gevangene in jou omstandighede.
 
Iemand het eendag geskrywe “Mag ek jou leerken terwyl jy lewe, voordat jy doodgaan en nooit gelewe het nie?”
 
Groetnis

Tallie

  • Wanderson

    Stimme dem voll zu, bin aber weiterhin daffcr, keine Sanktionen nach Satzung zu verhe4ngen.Einfach weil es kotsnsneit ist. Dein T-Shirt-Mockup auf Twitter passt da mf6glicherweise sogar. Aber ich glaube, dass wir langfristig schaden davon tragen werden, wenn wir jedes Vorstandsmitglied, dass sich f6ffentlich kontrovers e4udfert rauszumobben. So schaffen wir ein Klima, dass nur noch die konventionellsten und glattesten Menschen ffcr ein Vorstandsamt kandidieren le4sst. Was das auf Lange Sicht erreicht, sieht man an den Grfcnen.Deswegen bin ich der Ansicht, dass ein gewe4hltes BuVo-Mitglied (solange er nicht selbst zurfccktritt) im Amt bleiben sollte, bis ein BPT ihn abwe4hlt. Da soll er noch so stur, noch so beratungsresistent sein und noch so dumm. Die Basis soll eine Lehre draus ziehen und das ne4chste Mal vielleicht nicht die grf6dfte Grinsebacke we4hlen. (Wobei man auch zugeben muss, dass die Situation in Hamburg relativ einzigartig war)Amtsenthebung steht dem Vorstand offenbar zu, allerdings sehe ich das e4udferst kritisch, gerade in Hinblick auf die Zukunft. Ein Vorstand, der einfach eigene Mitglieder aussortieren kann, will ich nicht haben.Denkt immer dran, dass die Fronten auch anders herum verlaufen kf6nnen, und zB der unpopule4re Vorstand ein unbequemes (aber bei der Basis beliebtes) Vorstandmitglied rausmobbt und dann wegen einem Vergehen rauswirft. Ffcr mich kein erstrebenswerter Zustand und ein nicht tragbarer Kollateralschaden des jetzigen Falls.Parteiausschluss sehe ich auch kritisch (zuse4tzlich zu den obigen Punkten bzgl Amtsenthebung), da ich denke, dass es unter 12000 Leute so einige gibt, die kontroverse Ansichten vertreten. Ich bin daffcr, dass sie diese vertreten kf6nnen, auch wenn ich sie verwerflich finde. Frei nach Voltaire. Dass jetzt jemand, nur weil er Vorstand und kein Basispirat ist, aus der Partei geworfen werden soll (und das aufgrund von einer Meinungse4udferung) finde ich e4udferst bedenklich.Denkt auch bitte daran, dass wir solche Debatten nicht mehr ffchren werden, wenn wir eine Art impliziten Maulkorb verhe4ngen. Ich denke, dass Debatten bei aller Kontroversen am Ende positiv sind, weil alle Beteiligten etwas voneinander lernen. Wenn wir nicht mehr voneinander lernen und nicht mehr debattieren, wird das eine Ffchrungsriege ffcr uns tun. So ist es in allen anderen Parteien. Ein Zustand, den ich nicht will.Eine Madfnahme, die ich unterstfctzen wfcrde, we4re die Entbindung von Aufgaben durch c4nderung der Gesche4ftsordnung. Das war ja auch so angedacht auf der BuVo-TelKo, leider wurde es offenbar wegen irgendwelcher Grfcnde nicht umgesetzt. Unzule4ngliche aus meiner Sicht. Seine Pflichten aus der Beauftragung durch den BuVo hat er offensichtlich nur unzureichend erffcllt. Das rechtfertigt aber keine Amtsenthebung oder Parteiausschluss.