Diverse

Tallie Blog: ‘Onverwagte gaste’

Die weer was fantasties en ek, manlief, seun en sy nuwe liefde het soggens vroeg op die stoep gesit en koffiedrink. Hierdie was ook sommer ons Kersfees-ete-kuier-afskeid, want ek en manlief vertrek oor twee dae na ons oorsese kinders en kleinkinders. Of moet ek eerder se, kleinkinders en kinders. Kleinkinders het mos die gawe om hul ouers se plekke weg te druk in mens se hart. Hulle druk hulleself in die diepste plekkies, daar waar niemand hulle kan uitkry nie.
 
Vrydagoggend, net na koffiedrink, spring elkeen vir ‘n beurt in die stort, almal ewe haastig vir die pad af strand toe. Manlief gaan kreef uithaal saam met ons bure. Hulle is lank voor ons ry, al weg see toe. Seunskind, gewapen met sy permitte, het gou-gou sy kwota seekos vir die dag uitgehaal. Ons geniet die eerste werklike somerweer van die seisoen. Middagete is lekker growwe toebroodjies met kouevleis, rocket en appelrooi tamaties.
 
Laatmiddag ry ons moeg, maar ontspanne by die hek in. Voor ons staan ‘n ander provinsie-registrasienommer karretjie en sleepwa. Ek sien die man en vrou klim uit. Ek bly in die kar sit, terwyl die kinders uitklim en die huis instap. Die man kom na my aangestap, “Hallo, ek is Ben”, se hy. “Hallo Ben, kan ek help?” “Ja, jou man het ons genooi om die vakansie ‘n paar dae by julle te kom kuier”, antwoord hy. “Huh, se weer”, antwoord ek.
 
“Ek het jou man op die een of ander jag-trip ontmoet, hy het vertel dat julle ‘n vakansiehuis het, en toe ek hom vra, se hy dis reg, ons kan die einde van die jaar ‘n paar dae kom kuier.” Net so. Uit die hoek van my oog, sien ek hoe sy vrou die tasse en mandjie van die treiler aflaai.
 
Ek glo nie wat my oë sien of wat my ore nou besig is om te hoor nie.
 
Ek sit steeds in die kar – te verontwaardig om uit te klim.
 
“Ben, ek is verskriklik jammer, maar ek weet niks hiervan nie, en hier is in elk geval nie slaapplek nie. Die kinders is hier en my skoonouers kom vroeg moreoggend deur”.
 
“Die ding is Tallie, my bankkaart werk ook nie, en ek is bietjie kort van geld”. Dit voel asof ek droom, ek kan nie glo wat ek hoor nie.
 
“Luister Ben, ek kan jou ongelukkig nie help nie. My man is op die see saam met vriende vir die dag, en ek en die kinders het planne vir die res van die dag”, ek is vreeeeeeslik jammer”. Ek stel voor jy kontak een van die jagtersvriende van jou vir moontlike akkommodasie vir die vakansie”.
 
Ek glo sy vrou moes agterkom wat aangaan, want sy begin die mandjie, tasse en sakke terugpak. Ek ry agteruit by die paadjie en parkeer in die straat. Hulle klim terug in die kar, en ry die karretjie met die sleepwa skeef-skeef agteruit.
 
Hulle kyk nie eenkeer in my rigting nie.
 
Toe hy langs my stop om straat-af te ry, skree hy deur die venster, “Sê vir jou man hy is ‘n bliksem”.
 
Manlief slaap nou al twee dae in die gastekamer.

  • Annalie van der Merwe

    Tallie

    Ek kan nie glo dat ‘n mens nog sulke dikvellige mense kry nie. Arriveer by jou op sonder om nodige reëlings te tref! Uit jou skrywe kan ek agterkom jy ken nie eers die mense nie. Ek sou presies dieselfde opgetree het as jy!
    Ek dan het die man nog die vermeteldheid om te sê jou man is ‘n bliksem.
    Die ergste van alles is dat hulle dink jy is ongeskikte en verkeerde een. Miskien kan ons hierdie man en sy vrou verwys na Nataniel om vir hulle bietjie etiket te leer.

  • Annette Gilham

    Ernstig?

  • Jermajesty

    You raelly saved my skin with this information. Thanks!

  • dintyantict

    shoe lifts have many benefits and are simple to use, and can actually make you taller immediately
    shoe lifts

  • dintyantict

    heel Lifts have numerous benefits and are simple to make use of, and may really make you taller instantly
    shoe lifts

  • dintyantict

    shoe lifts insoles have a poor reputation, ridiculed from the masses as if wanting to look taller or merely make the most of your look was a poor thing

    http://hitberry.com/index.php?do=/profile-134/info/

  • dintyantict

    So, please spare a thought for the users of height growing insoles or shoe lifts insoles, following all, you don’t condemn a beautiful woman for wearing high heels do you? Shorter people most likely have had to suffer snide comments and mocking all their lives and shoe lifts insoles give them a chance to compete using the rest of society on equal terms

    http://serenity-rss.com/forums/profile.php?mode=viewprofile&u=34860&sid=2e8ad8e8ecc47773ef883f7e9c63c641

  • dintyantict

    There is an answer for your lack of self confidence, there is an answer to all your worries, it doesn’t even require the price of a newspaper, just log on towards the web and withing minutes you will have safe your self a pair of life saving heel Lifts

    http://beta.bodhiman.com/read_blog/82478/can-foods-enhance-height

  • dintyantict

    If you are not sure in case your situation requires shoe lifts insoles, right here is a short list of a few of the most typical issues or health issues for which these shoe lifts insoles are prescribed or recommended: – For the recovery of Achilles tendon injuries – To assist get rid of the effects of scoliosis – To enable physical therapy for stroke patients who have problems with their gait – Takes the pressure off of your lower back to alleviate disc discomfort – Assists you right any imbalances in the pelvis – Assists you to enhance upon your spinal strength and stability

    http://dfalcon.net/justicewiki/tiki-index.php?page=UserPagenorriszh

  • dintyantict

    Frequently called shoe lifts or shoe inserts, these inserts may be made from a range of materials like flexible plastic, difficult foam, or a mixture of the two materials

    http://www.bonfolindians.com/divers/phpbb/profile.php?mode=viewprofile&u=66287&sid=8824e7070b4124cb977410e5a05e65c1

  • dintyantict

    You do not have to suffer with leg discrepancies or spend hundreds of dollars for unique shoes when you select shoe lifts

    http://blockcamp.org/groups/is-it-a-good-idea-to-lengthen-your-legs/

  • dintyantict

    To counter this obviously life threatening dilemma, those within the business of making money, even at the expense of children or these with a physical handicap, grasped the mettle and came up using the idea of insoles that would increase the height, these insoles have become recognized as shoe lifts insoles as they give the same outcomes as women’s high heel shoes, lifting the heel and adding a particular amount of height

    http://traleegolfclub.com/index.php/member/42055/