Diverse

Tanya O’Connor blog: Wat my kind my leer

29 Julie

Op my maag kan ek beslis nie meer lê nie want die ertjie het gegroei na ‘n lemoen en die lemoen na ‘n waatlemoen. Ek slaap sleg en boonop slaap ek alleen, behalwe natuurlik vir Chivas wat al vroeg oggend kom oui oui het by die kamerdeur. Hy sal nie net op die bed klim nie, jy moet hom nooi. Nou is hy rustig en ek is wakker.
 
Ek mis my man, hy werk op Swellendam, hy hou van sy werk is al vir baie jare werksaam by sy maatskappy. Hoe kan ek hom vra om te verander, dit sou selfsugtig wees. Hy teken al pad optel, padmaak masjiene op skaal vandat hy vyf jaar oud is. Ek is oukei daarmee, ek is lief vir hom. Ek is ook al gewoond daaraan dat hy soms wegwerk van die huis af.
 
Ek lê en kyk TV, ‘n mooi storietjie sou ek dit eers genoem het, ek huil nie met hartseer stories nie, dis mos net ‘n storie! Deesdae loop die trane egter maklik, kan net die klein Rory wees wat trek aan sy ma se hart. Die storie gaan oor ‘n man wat ‘n “Reading Room” begin en al die struikelblokke op sy pad, van bendes wat sy “room” amper afbrand tot ‘n ‘reverend’ wat hom kritiseer en vertel dat hy nie die mas gaan opkom nie. Daar is ook ‘n seun in die verhaal wat sukkel met lees, ‘n ma wat werk en nie weet waar om haar kind heen te neem nie, brokkies uit die samelewing. Baie naby aan die werklike lewe, probleme, geweld, kritiek en haat.
 
Ek wonder hoekom kan mense nie net iets lekker aanvaar nie, hoekom MOET daar altyd kritiek wees? Hoekom kan een persoon nie ‘n ander se geluk aanvaar nie, hoekom moet dit bevraagteken word? Hoekom moet daar gesoek word vir foute/onderliggende probleme/wat ook al as ‘n persoon sê hy/sy is gelukkig? Hoekom nie liewer vrae vra oor die geluk nie, hoe het die persoon te werk gegaan om gelukkig te wees? Hoekom is hy/sy gelukkig?
 
Hoekom nie die individualiteit van ‘n medemens erken as hy/sy sê ek is gelukkig en dit of dat het vir my gewerk nie? Ons almal hanteer die lewe op ‘n ander manier.  
 
‘n Wyse man het eendag vir my gesê : “Ons leef in ‘n gebroke wêreld, en ons almal hanteer ons gebrokenheid op ‘n ander manier.”  
 
Hoekom dan nog mekaar kritiseer as die wêreld al klaar ‘n eina plek is? Is dit nie beter om liewer te vra voor jy kritiseer nie? Vra hoekom dink jy so? Vra hoekom het dit wat jy verkondig vir jou gewerk? Vra hoekom het jy dit gesê? Hoekom net inklim met ‘n opinie.
 
My kind laat my dink al is die klein Ier nog nie langs my nie. Hy laat my dink aan my tekortkominge, hy laat my dink aan kritiseer. Hy laat my wonder hoekom mense kritiseer, is hulle nie maar net eenvoudig seer van binne en kan nie ‘n ander se geluk/sukses/vrede noem maar op hanteer nie?
 
Ek het gisteraand aan nog ‘n hoofstuk begin skryf, die hoofstuk se naam was “Om dankie te sê”. Ek het gedink ek gaan dit sommer vinnig klaar skryf. Ek het tot ‘n lysie gemaak voor die tyd. Die hoofstuk is nog nie klaar nie, daar is so baie om voor dankie te sê.
 
Bo aan was die motorfiets se naam waarop my man dood is, ek het dankie gesê dat die motorfiets my man weer laat lag het. Hom weer selfwaarde gegee het. Klink lekker vlak, ‘n stuk metaal, materiële iets wat jou gelukkig maak. Hoekom nie? In ‘n gebroke wêreld moet jy als gebruik wat jy kan om ‘n glimlag op jou gesig te sit. En dit klink nog meer plastiek, maar dink so daaraan. As ek destyds nie my Revlon lipstiffie nader getrek het nie kon ek nie nou hier tik nie. Ek het ‘n besluit geneem om my gesig te verf vir die lewe. Al was dit net met R30 se lipstiffie!
 
Ek sê dankie vir die eina in my lewe, nee ek het nie ‘n afwyking nie, ek weet net wat vir my werk. As ek nie ‘n paar jaar gelede van ‘n perd afgeval het nie sou ek nie weer opgeklim het nie. Die opklim was vir my ‘n les dat ek op enige uitdaging kan klim en dit kan ry!
 
Ek sê ook dankie vir kritiek, opbouend en afbrekend. Die opbouende kritiek van mense het ek al aan gewerk, en dit het my weer by ander waarhede uitgebring. Die afbrekende kritiek het my ‘n sterker mens gemaak en my laat besef dat baie keer staan die wat afbreek agter die deur met hul kritiek se naam daar op geskryf.
 
As ek nie die kans gevat het om my siel oop te maak nie sou ek nie hierdie boek kon skryf nie. Daar het baie trane op my Appeltjie se toetsbord al geval. En trane is nie koud nie, dit is warm, dit kom uit jou hart uit. Juis vanoggend toe ek my bril opsit, was daar trane in my oe en my bril het toegewasem.  
 
Trane van dankbaarheid vir wakker wees om die fliek op TV te kyk, trane van dankie sê vir klein Rory wat sy ma wakker gemaak het sodat sy hierdie woorde kon skryf.
 

  • Vriendin,jy skryf en praat weer so uit jou hart binne-in myne in…dankie. Want dis presies waaroor ek vanoggend so peinsend dink terwyl ek bak en brou en skottelgoed en wasgoed was, ophang terwyl die AFrika-son op my neerbak en ek voel hoe die vit D in my vel tintel van die lewe!Daai klein Afri-Ier kan nou maar kom!…en "The Reading Room" is nogal spesiaal vir my, miskien omdat James Earl Jones daarin speel en soveel lewenswaarheid bevat.

  • Elna van Schalkwyk

    Kosbaar soos altyd! Dankie, Tanya!

  • FQykMM xckodoqvdgos, [url=http://bgraujuutnsr.com/]bgraujuutnsr[/url], [link=http://nmojjemqfdyt.com/]nmojjemqfdyt[/link], http://vqnhjdcvwjzd.com/

  • i do agree with you!

  • Thanks for the helpful post! I would not have gotten this otherwise!

  • hi, if you find and need information about penis enlargement or male enhancement products that are guarantee to work you cine find here! are product is the best like vimax and vigrx plus is the popular and effective products to enhance your health.

  • money money online

    Congratulations on possessing certainly one among probably the most refined blogs Ive arrive across in some time! Its just wonderful how a lot you’ll be able to contemplate away from a thing mainly merely because of how visually stunning it is. Youve place collectively an ideal weblog web site space –great graphics, motion pictures, layout. That is certainly a must-see web site!

  • nandrolone

    Deze blog is geweldig . Er is vaak al de juiste info op de suggesties van mijn vingers. Dank je wel en onderhouden van de superieure werk!

  • CeVi

    Dzie? dobry! To ja tajemniczy G?os .Na pocz?tek – spsntrowaoie: 1. „G?os, ktf3ry z satysfakcj? i ironi? owo okre?lenie („literatura menstruacyjna”) przypomnia? wszystkim obecnym na sali.”To nieprawda. Nie u?y?em w ogf3le tego okre?lenia. Szczerze mf3wi?c o jego istnieniu dowiedzia?em si? z niniejszego felietonu. Taki ze mnie ignorant, ?e wcze?niej nawet go nie zna?em, przepraszam. I nie mf3wi?em z ironi? ani satysfakcj?. Nie wiem sk?d taki wniosek.To Sylwia przywo?a?a kwesti? menstruacji, pytaj?c Olg?, czy facet wiarygodnie opowie o menstruacji. Ja stwierdzi?em, ?e opowie.Nie mf3wi?em z „ironi?” ani z „satysfakcj?”. Zada?em pytanie: „po co Wam dziewczyny taki podzia? na komiks i komiks kobiecy, po co si? szufladkujecie – czy komiksy nie dziel? si? po prostu na dobre i z?e?”Na to dosta?em odpowied?: „chyba nas nie s?ucha?e? skoro zadajesz takie pytanie”. Plask w twarz i sied? cicho ch?optasiu, bo si? nie znasz.A ja s?ucha?em. Bardzo uwa?nie. Tak uwa?nie, ?e nadal nie wiem, co to jest komiks kobiecy, bo same drogie Panie tego nie potraficie zdefiniowa?.2. „kipi?c zadowoleniem z samego siebie pyta?: „ale o czym my tu w?a?ciwie mf3wimy”.Nie kipia?em z zadowolenia. Nie pad?y te? z moich ust cytowane s?owa. Je?li w ogf3le kipia?em to ze z?o?ci, ?e zamiast dosta? odpowied? na pytanie to dosta?em po ?apach za zadanie pytania. A z?o?? we mnie si? zbiera?a wcze?niej, jak s?ysza?em frazesy o tym, ?e w komiksach to bohaterem g?f3wnie jest facet, a kobiety to tylko t?o albo wielkie cycki dla faceta, ?e zdolne polskie autorki s? stracone dla polskiego komiksu bo nikt ich nie wydaje w Polsce wi?c musz? si? realizowa? za granic?, ?e komiks „m?ski” to si? kojarzy z Batmanem itp., itd.3. Nie u?y?em s?f3w „nie rozumiecie mojego pytania” tylko „nie dosta?em odpowiedzi na moje pytanie”. Trzy moje wypowiedzi, wszystkie przekr?cone – dzi?ki wielkie! Mo?e El?bieto us?ysza?a? co chcia?a? us?ysze?, a mo?e Ciebie tam nie by?o, tylko moje s?owa zosta?y przekr?cone w relacji innej osoby. Niewa?ne. A teraz kilka s?f3w odno?nie do meritum.Wybra?em sobie kilka komiksf3w, ktf3re mog? ?wietnie pos?u?y? jako przyk?ady do dyskusji. Ja jestem prosty cz?owiek – jak mi kto? poka?e na przyk?adzie, to ?atwiej kumam.Wi?c przyk?ady: „Powrf3t Mrocznego Rycerza”, „Druuna”, „Lost Girls”, „Blankets”, „Zamie?”, „Martha Washington”, „Leviathan”. Ktf3re z tych komiksf3w to s? komiksy kobiece, a ktf3re nie i dlaczego – je?li mf3g?bym prosi? o wyja?nienie, by?oby mi niezmiernie mi?o.Z pozdrowieniami i uk?onami,Pawe? Sawicki

  • escorte girl paris

    Wat ik heb meestal verteld personen is dat terwijl op zoek naar een goed op het net elektronica winkel, zijn er een paar onderdelen die je moet onthouden om te overwegen. Eerst en vooral , moet u ervoor zorgen om te zoeken naar een gerenommeerde en betrouwbare winkel die grote evaluaties en beoordelingen heeft ontvangen van andere individuen en de markt adviseurs. Dit zal ervoor zorgen dat u krijgt , samen met een bekende winkel die een goede ondersteuning en ondersteuning om het Het publiek levert . Veel dank het delen van uw ideeën op deze blog site . groeten!