Diverse

Teken in en kry Barbara se nuwe kookboek GRATIS!

Met Proe die lekker, Kos-inspirasie uit SARIE nooi Barbara Joubert almal saam op ’n smaakreis deur haar koswêreld. Dié nuutste boek uit die pen van SARIE se geliefde en bekroonde kosredakteur sal ’n beste kosmaat in jou kombuis wees.

Barbara kook uit haar hart. Hierdie versameling van haar allergunstelinge deur die jare is soos ’n spieël van haar gulhartige onopgesmuktheid. Elke resep is ’n tree op die kosreis verlede toe en terug na vandag: van gister se tamatiebredie, pampoenkoekies en soetpatat tot vandag se kos vir besige dae. En poeding!

En as jy nog twyfel – hier is 4 REDES waarom jy hierdie kans moet gebruik.

Jou SARIE-intekening beteken:

  • Jy kry Proe die lekker GRATIS. Dis R215 werd.
  • Jy weet jy sal nie ’n uitgawe misloop nie.
  • Dis ’n kans om iemand vir wie jy lief is te bederf – of jouself!
  • Die aanbod is geldig vir nuwe intekenaars én hernuwings.

TEKEN IN OF HERNU SÓ!

4 maklike maniere:

1. E-POS sarie_inteken@media24.com EN ONS KONTAK JOU

2. SKAKEL 0860 103 664

3. SMS SUBS SARIE na 32361 (geen leestekens) EN ONS KONTAK JOU BINNE 24 UUR
(’n tarief van R1 per SMS geld)

4. Kry jou Julie-uitgawe van SARIE (vanaf 8 Junie op straat), voltooi die vorm en pos of faks aan SARIE (kry posadres en faksnommer in SARIE).

* Die aanbod is geldig tot 6 Julie 2009 (net in SA en terwyl voorraad hou). Dit sluit posgeld op die kookboek en tydskrif in.