149287_180442035299757_100000018845677_686827_6131773_n
Eie stories

Baba Duney – hoe dit nou met haar gaan

“Dokters is bietjie bekommerd oor Duneytjie, haar longetjies is swak en daar het lug gedurende die operasie ingekom en om haar hartjie gaan sit, wat haar asemhaling bemoeilik. Sy is nou op 100% suurstof en nog in baie pyn. Verder bid ons maar en hoop vir n vinnige herstel!” het Dunay vroeër vandag gesê.

Lees die volledige storie van baba Duney hier