Eie stories

JK Rowling: Die mag van verbeelding

“Ek het geleer om verbeelding in ‘n baie breër sin te waardeer. Verbeelding is nie net die vermoë om jou iets in te dink wat nié is nie, dit stel ons ook in staat om empatie te hê met mense wie se ervarings ons nooit gedeel het nie.
“Ons het nie toorkuns nodig om die wêreld te verander nie; ons dra al die krag wat ons nodig het, in onsself: Ons het di emag ‘n beter wêreld te verbeel.”
Bron: www.harvard.edu