KYK: David Fourie stel Afrikaanse danstreffer vry ná agt jaar!
David Fourie het sy professionele verskyning gemaak in 2002, toe hy die eindrondte van die gewilde ‘Idols South Africa’ gehaal het.