Eie stories

Aktrise Natasha Richardson oorlede

Die bekroonde aktrise en vrou van Liam Neeson, Natasha Richardson, is Woensdag in New York ná ’n ski-ongeluk by die Mont Tremblant-oord in Kanada oorlede. Sy was 45 jaar oud. Sy het getuimel op die ski-baan en breinskade opgedoen, na wat vermoedelik ’n minder ernstige ongeluk was.

Lees die volledige artikel hier
Vir meer oor Natasha se loopbaan as aktrise, klik hier