SAARTJIE-modeblog

Blommeprag

Saartjie blog vandag oor die ongelooflike tegniek van blomme & mode-illustrasie …
SAARTJIE hastagEk het self modeontwerp studeer, maar was nie so goed met die teken nie. Daarom is hierdie sketse vir my ongelooflik!

Grace Ciao (22) is ’n student van Singapoer en het toevallig hierdie unieke manier van illustrasie ontdek. Sy wou ’n blom bewaar en het dit gebruik in een van haar ontwerpe. En die uitkoms is werklik iets spesiaals!

Dit is net vir my so ongelooflik hoe die teksture en skakerings van die verskillende blomme lewe blaas in die illustrasies en dit ’n 3D-effek gee.

Hierdie jong dame se talent is net ongelooflik – klik hier as jy nog van haar werk wil sien.

Kyk hier na meer van Grace se ontwerpe