SAARTJIE-modeblog

Dune se skoene & handsakke vir winter 2014

Dune se handsakke en skoene vir winter 2014 inspireer al die pad uit Londen.

SAARTJIE hastag

Op ’n hittige somersdag in Kaapstad word ek bekoor by die Casa Labia in Muizenberg – nie net deur die ou argitektuur nie, maar ook deur die ontwerp van skoene & handsakke.

 

 

Al die gaste is ingelig oor die nuwe trends vir winter 2014. Dít is wat jy kan verwag wanneer dit kom by bykomstighede:

  • Diervelmotiewe soos slangvel & luiperdvel
  • “Boy meets girl” – plat skoene soos brogues & insteekskoene (loafers)
  • Kleur, ook metaalkleur
  • Ritssluiters
  • Enkelstewels
  • Metaal-afwerkings
  • Die perdrystewel is steeds gewild

Trend: Kleur & dun hakke

Blazing (R1 569)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Diervelmotief - luiperdmotief-handsakke

Damzel (R2 119)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Diervelmotief - slangvelskoene

Mingle (R1 319)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Boy meets Girl - skooltas-geïnspireerde handsak

Datchel (R1 219)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Boy meets Girl - brogues

Langbury (R1 239)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Boy meets Girl - insteekskoene (loafers)

Luba (R1 149)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Ritssluiters

Ducket (R999)
FOTO: verskaf deur Dune

Die rystewel bly 'n gewilde kopie

Trilly (R2 979)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Metaalkleurige skoene

Hyrdo (R1 219)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Enkelstewel

Nod (R1 569)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Enkelstewel

Pendulum (R1 999)
FOTO: verskaf deur Dune

Trend: Enkelstewel

Nami (R1 739)
FOTO: verskaf deur Dune