SAARTJIE-modeblog

Geskenke vir Vadersdag onder R100

Vadersdag is om die draai, en moenie vergeet om dié spesiale man te bederf nie. Saartjie blog vandag oor die beste aanlyn-geskenke vir pa onder R100.SAARTJIE shopHier is 10 Vadersdag-items op ‘n kerkmuis se begroting.

Geskenke onder R100:

Vir pa wat hou van soetgoed

Vir die surfer-pa

'n Heerlike slaapbroek

Vir 'n man wat hou van braai

Braai range Regent BBQ in die SARIE-winkel

Vir die Pa met groenvingers

Iets vir die quirky pa

Bottel oopmaker
Big Blue, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Iets vir 'n praktiese Pa

Sokkies van Woolworths

Vir die modebewuste pa

Strikdas van Babatunda in die SARIE-winkel

Vir die sportiewe pa

Horlosie van Mr Price/MRP.com