SAARTJIE-modeblog

Vier jou kurwes PLUS 3 wenke vir die voller figuur

Vier jou kurwes met City Chic, sê Saartjie. SAARTJIE inboxDie nuwe klerereeks fokus op mode-items wat die figuur vlei – en daar is iets vir elke geleentheid. Modebewustes met ’n voller figuur kan nou kies en keur uit die reeks City Chic by SARIE.com, jou aanlyn-winkel binne spree. City Chic - spree

3 wenke van die City Chic-ontwerpspan:

  1. Goeie onderklere is vir elke vrou baie belangrik en vir die voller figuur is veral vormdrag ’n móét vir daardie perfekte silhoeët.
  1. Is jy selfbewus oor jou arms? Dra ’n baadjie.
  1. As jy nie graag been wys nie, kies ’n spanbroek.

Van die City Chic-items te koop by SARIE.com – jou aanlynwinkel binne spree

Noupassende rok

Noupassende rok
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Aandrok

Geblomde aandrok
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

'n Klassieke swart nommertjie

LBD (Little Black Dress)
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Potloodromp met tartan-patroon

Potloodromp met tartan-patroon
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Snyersbaadjie

ITEM
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Gestreepte potloodromp

Gestreepte potloodromp
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Kantpatroon top

Kantpatroon top
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Harem-broek

Harem-broek
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Top met uitsny-detail

Top met uitsny-detail
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Noupassende jean met patroon

Noupassende jean met patroon
City Chic, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree
Geblomde aantrok, City chic, spree LBD, City Chic, Spree Potloodromp, City Chic, Spree Swart baadjie, City Chic, spree Patroonbroek, City Chic, spree top, city chic, spree swart broek, city chic, spree Screen Shot 2014-06-23 at 1.04.34 PM Gestreepte potloodromp, city chic, spree City Chic, spree, winter 2014