SAARTJIE-modeblog

Moet-hê item: Die rolnektrui

Knus en stylvol – dís die rolnektrui. Dra dié eenvoudige item saam met verskillende teksture of interessante lyne om dit ’n vars voorkoms te gee.

SAARTJIE shop

Die rolnektrui is ’n winter móét in jou klerekas – veral in ligte skakerings. Kyk vir truie in interessante style en materiale om die pefekte een vir jou te kry.

za

FOTO: Justin Badenhorst @ Infidels GRIMERING & HARE: Nandi Kai van One League MODEL: Danielle Williams by Boss

Kyk na al die mooi rolnektruie wat ek aanlyn gevind het:

Rolnektrui van Mr Price / mrp.com

Rolnektrui van Truworths

Rolnektrui van Woolworths

Rolnektrui van Woolworths

Rolnektrui van Truworths

Rolnektrui van Trenery by Woolworths

Rolnektrui van Woolworths

Rolnektrui van Witchery

Rolnektrui van Mr Price / mrp.com

Rolnektrui te koop by die SARIE- aanlynwinkel by te koop by die SARIE- aanlynwinkel by SARIE.com/Spree