SAARTJIE-modeblog

Moet-hê item: Die sweater-top

Dit was altyd deel van ons gemakdrag oor naweke, maar dié seisoen is die sweater-top hoogmode vir enige geleentheid!
SAARTJIE shop
Die sweater-top pas by enige styl – van vroulik tot grunge, klassiek tot boy meets girl. Dis iets wat in almal se klerekas pas.

TRUWORTHS winter 2014

Die sweater-top is hoogmode dié winter

Daar is ook baie sweater-tops met speelse patrone, blinker-detail of kunsleer-detail.
MRP sweater top, winter 2014

Kyk na al die mooi sweater-tops wat ek aanlyn gevind het

Sweater-top - Kunsleer-moue hou dit interessant

Sweater-top - Selfs met 'n bietjie blink!

Sweater-top - Deurstikwerk-detail

Oranje sweater-top met deurstikwerk
Country Road by Woolworths

Sweater-top - speel met teksture

Sweater-top met hartpatroon

Sweater-top - Ster-motief

Sweater-top met sterre
Mr Price/MRP.com

Sweater-top - Pastel-mooi

Sweater-top - Spelerig met hond-patroon

Sweater-top met hond
Mr Price/MRP.com

Sweater-top - Deurstikwerk-detail