FOTO: Veronique Mills
KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills KLERE: Phenomena Clothing

Mooimaak

Mooimaaksessie – Elsa de Wit (42): ‘Ek voel 20 ná my makeover

 

Elsa de Wit (42) van Johannesburg se man en seuns het haar met dié mooimaaksessie vir Moedersdag bederf.

 

Enige vrou het ’n makeover nodig – net om haarself weer te vind. Ons kan so maklik stagneer. En soms is daardie regte raad net weer nodig om vir jou daai hupstoot te gee

Elsa oor haar mooimaaksessie

Elsa se voor- en ná-foto

Mooimaak elsa

Wat sê Elsa?

Beskryf jou klerestyl en wat jy intussen wys geraak het?

Ek hou van stylvolle klere met detail en ’n bietjie bling. Ek hou ook daarvan as klere noupassend is. Ek het weereens besef dat ek nog op 42 enige iets kan dra.

Wat was vir jou die mooiste verandering en wat het jou gesin gesê?

My haarkleur! Ná 6 jaar as ’n rooikop is dié verandering vir my baie mooi! En my gesin was so verbaas om my te sien. My 17-jarige seun kon nie glo dis sy “ou” ma nie.

Die gedaante verwisseling is nie net fisies nie, maar ook emosioneel. Dit het my baie selfvertroue gegee. Ek sien ook nou weer die mooi in myself raak – as ’n vrou goed lyk, voel sy outomaties ook goed.

FOTO: Veronique Mills KLERE: Reverse Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Reverse Clothing

Wat sê die mooimaakspan?

Leverne Botha – grimeerkunstenaar

Ek het Elsa se mooi blou oë met skakerings van grys oogskadu beklemtoon. Die sagte pienk blos en bypassende lipkleur gee vir haar ’n vars voorkoms.

Elaine, stilis

Elsa het gemaklik, maar steeds stylvol in die klere gelyk. Die room-kleur rok met eenskouer was my gunsteling! Elsa het ’n vrolike, vroulike voorkoms.

Veronique Mills – fotograaf

Elsa is so ’n pragtige mens. Sy is baie stylvol en die klere het perfek vir haar gewerk.

FOTO: Veronique Mills KLERE: Reverse Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Reverse Clothing

FOTO: Veronique Mills KLERE: Reverse Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Reverse Clothing

FOTO: Veronique Mills KLERE: Reverse Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Reverse Clothing

FOTO: Veronique Mills KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills KLERE: Phenomena Clothing

FOTO: Veronique Mills
KLERE: Phenomena Clothing

Klere van Phenomena Clothing en Reverse Clothing 

BESPREEK VIR JOU ’N MOOIMAAKSESSIE

Mooimaak elsa

Om jou mooimaaksessie by Veronique en haar span te bespreek, besoek haar webtuiste by www.veronique-photography.com of kontak haar direk by 079 737 7397 / info@glamourmakeovers.co.za

PRETORIA!

Die span gaan 20 -24 Julie 2014 Pretoria besoek om daar ook mooimaaksessies te doen. Bespreek jou plek nou by info@glamourmakeovers.co.za