‘Plaasjapie’ se Milandie groet: ‘Ek wens ek het meer gekonkel!’
In ’n skokwending in verlede week se episode van ‘Plaasjapie’ is Milandie Grimbeek, ’n haarstilis van Beaufort-Wes, deur haar spanmaats geweeg, te lig bevind en uitgestem.