SAARTJIE-modeblog

Pienk Moedersdaggeskenk-idees vir onder R200!

Saartjie gee vir ons vandag idees vir aanlyngeskenke vir Moedersdag. Boonop is dit onder R200 en pragtig in pienk …

SAARTJIE shop

_K6E2838

 

1. Serp van Woolworths: R120

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1j6fF6MMulti-Stripe-Scarf-6009178862773

2. Spieël van Mr Price Home: R99,99

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1uEIIb1

02_7403012078_SI_11

3. Snow Pink-lipglans van Revlon by spree: R120

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1l0VQlA

Untitled

4. Horlosie van Woolworths: R199

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1s6htSF

Nurse-Watch-6009178836958

5. Kamerjas van Mr Price: R99,99

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1hzjpOy

01_3700312274_SI_00

6. Grimering-en-manikuurstel van spree: R125

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1uEMPUz

DA

7. Armband van Woolworths: R110

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1jizSv7

Wide-Pearl-Bar-Bangle-6009178764169

8. Raam van Mr Price Home: R89,99

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1hzkAxs

02_7402011989_SI_00

8. Charlie Pink Sparkle 50 ml EDT van spree: R200

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1s6pqaz

DA

9. Stokie-pantoffels van Woolworths: R120

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1nrbXK9

Mock-Fur-Stokie-Slippers-6009182304641

10. Handskoene van Mr Price: R29,99

KLIK HIER OM TE KOOP: http://bit.ly/1nrbXK9

01_1726710008_SI_00

Vir ’n goeie doel

Koop ’n aanlynkaartjie om vir jou ma te sê wat sy vir jou beteken. Die geld wat só ingesamel word, gaan aan die nie-regeringsorganisasie Community Keepers wat emosionele en sosiale ondersteuning lewer aan kinders en jeugdiges by skole.

Screen Shot 2014-05-08 at 1.55.56 PM
Teen R45 of meer kry jy een van die oulike kaartjies wat die kinders self geteken het. Kies jou gunsteling-kunswerk en skryf ’n persoonlike boodskap. Daarna kan jy dit vir jou ma e-pos, of op sosiale netwerke deel.

image001