dsc00821_small_
SARIE-blogs

Rooi tapyt-blogger Aletté-Johanni Winckler oor die Getroud met Rugby premiére

Daar was lanklaas so vinnig in hierdie huis aangetrek anders het ons ook dalk `n “onvertelde storie” gehad.

Op pad na Rosebank vra ek vir Heinz of hy seker is dit is daar en nie by Monte Cassino nie, want elke ander premiére wat ek al bygewoon het was by Monte. Skielik twyfel die knaap in sy eie administrasie vermoë (ek twyfel al lankal daaraan) maar tog jaag hy soontoe voort. Ek sien al hoe kom ons daar aan met aandklere en die ander fliekgangers dink ons is die klits kwyt!

Maar met baie selfvertroue en bravade vat ons daai hysbak aan en met groot verligting sien ons dat daar ander mense is wat ook soos ons lyk. Alhoewel ons (bietjie) laat is (weens omstandighede wat nie my baba behels nie) kan mens steeds die opwinding aanvoel. Almal sien uit om te sien wat die vervaardigers met die fliek gemaak het. Ons kuier vlugtig met `n paar bekendes: Zetske en Altus, Anel Alexander en Hanna Grobler (wat baie cute lyk maar swartraam bril) Bok van Blerk en `n paar ander aantreklike mense. Ons neem `n paar foto’s, doen `n paar onderhoude en later word ons die teater binne gelei.

Ek moet eerlikwaar se ek dink die Suid- Afrikaanse volk gaan verbaas wees om te sien wat Cobus Rossouw (Jnr) en Bianca Isaacs opgelewer het. Die dramatiese vertolking van die akteurs was verbasend goed en ek haal veral my hoed af vir Altus Theart.

Die musiek, beligting, skote en storielyn is van die land se bestes nog. Toe ons die teater verlaat was ek en Bok dit eens dat ons `n koffietjie moet gaan drink ;-) (julle sal verstaan as julle dit klaar gekyk het- of bloot die reeks op KYKnet gevolg het)

Na die tyd kuier ons vinnig met Elma Postma (saam met haar nuwe knaap: John van der Merwe) wat binnekort in `n ander Suid-Afrikaanse sepie gesien kan word. (En sonder om enige name te noem, mens kan dit nie in die BUITEland sien nie). En sy het my belowe sy is nie `n verpleegster nie. Corinne du Toit het vir eers bietjie die vermaaklikheidsbedryf verlaat en werk deesdae vir `n mediese verskaffers maatskappy, en geniet die nuwe uitdaging ontsaglik.

Almal gons oor hoe beïndruk hulle is met die storie en sien veral uit na die VOLGENDE reeks van Getroud met rugby wat DV 2012 op KYKnet te siene gaan wees.

Laat aand is ons huis toe om aan ons “onvertelde storie” te skryf.

  • Marlene

    Allette jy lyk ongelooflik, so trots op jou. ons mis jou geskrywery hier by Sarie en sal eintlik wil sien hoe jy sommer in die tydskrif ook skryf! Het hierdie baie geniet, dankie weereens

  • orvkvppmail

    wiGLte iyenxdeyzdnk, [url=http://sasncepemwsi.com/]sasncepemwsi[/url], [link=http://pibahbjdfuep.com/]pibahbjdfuep[/link], http://msdegiyrwxhy.com/

  • hbelxllizg

    wIYxfF iaszbsvnyesk, [url=http://qqznnmkedctd.com/]qqznnmkedctd[/url], [link=http://tbssnccjqodf.com/]tbssnccjqodf[/link], http://kasxukhbqeow.com/

  • David

    HalloIch kenne keine andere Sportart, wo so viele Amateure fcber Trainingsstrategien der Profis drtuksieien und sie auch noch fcbernehmen wollen. Man fcbertrage das nur mal auf den Volkssport Fussball.Die Aussage im Interview, dass er Anfe4ngern HIT empfiehlt, wenn sie beim ersten Plateau sind hat ja schon fast ironische Zfcge. Wer so lange und kontinuierlich trainiert um wirklich ein Plateau zu erreichen, muss sich bestimmt nicht mehr Anfe4nger nennen. Von der Unsitte zu glauben, dass man einen Wachstumsimpuls fcber 6 Tage aufrechterhalten kann oder der Muskel so lange zur Regeneration bre4uchte will ich hier gar nicht erst reden.Was mich am meisten stf6rt, ist die grosse Ignoranz fcber den Einfluss der Unterschiedlichen Persf6nlichkeiten der Sportler. Aber das passt ja auch schlecht in mechanische Studien. Ich kann ne4mlich auch Studien vorlegen, wo nachgewiesen wird wie gross der Einfluss der persf6nlichen dcberzeugung ist und anderer weicher Variablen. Und sei es nur die Verbindung zum Trainer, zum Lieblingssystem oder sonst was.Allerdings muss man auch nicht erst Mr. Universum sein, bevor man sich glaubwfcrdig zum Thema e4ussern darf. Oder erwartet jemand von einem Unfallsachverste4ndigen auch, dass er selbst viele Unfe4lle gebaut hat?Es ist ebenso irreffchrend zu behaupten, dass man auch mit einem Kaloriendefizit Muskeln aufbauen kann. Das geht zwar, aber korrekt mfcsste es heissen, dass es viel wahrscheinlicher ist, dass es bei einem normalen Menschen nicht funktioniert. Ich mf6chte doch gerne mal sehen, wer das in einer realistischen Umgebung wirklich so hinbekommt und ausreichend Eiweidf verkonsumiert und gleichzeitig beim Muskelaufbau seine Fettzellen nicht fcberfordert. Ich habe nichts gegen die verschiedenen Trainingssysteme und wenn man sich die jeweiligen Topsportler anschaut fe4llt es auch schwer zu glauben, dass eines davon nicht funktionieren kf6nnte. Selbst wenn sich die Anse4tze teilweise widersprechen.Ich habe Respekt vor der sportlichen Leistung der Profis. Ffcr die meisten unter uns wfcrde aber eine Erne4hrungsumstellung (keine Die4t) und 3x die Woche je 60-75 Minuten Ganzkf6rpertraining in den eigenen vier We4nden eine lange Zeit ausreichend sein. Sowas le4sst sich auch in den Alltag integrieren.[] Antwort vom September 12th, 2011 18:08:Hallo Der Schmied ,vielen Dank ffcr deinen Kommentar.Besonders interessant fand ich: Ich kann ne4mlich auch Studien vorlegen, wo nachgewiesen wird wie gross der Einfluss der persf6nlichen dcberzeugung ist und anderer weicher Variablen. Wenn du dazu mehr Infos he4ttest, wfcrde ich mich freuen, wenn du mir diesen zukommen lassen wfcrdest.Besten DankGrudfThomas[]