SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl

_K6E6176

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

 

Moderedakteur Amaria dra: Hoed: Mr Price/MRP.com | Serp: Zara | Jas: Vintage – Second Time Around | Handsak: Luella | Polonek: Woolworths | Top: Diesel | Jeans: Woolworths | Hightops: Converse

Kry só Amaria se voorkoms

Hoed van Mr Price/MRP.com

Polonek by Truworths

Top van Trenery by Woolworths

Jas van Love, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Broek van Truworths

Handsak van Mr Price/MRP.com

Hightop van Levi's, te koop by SARIE se aanlynwinkel by SARIE.com/spree

Serp van Woolworths